0%
2016

Wat is die Durbanville Plaasfees?

Dit is die een fees waar die groter gemeenskap byeenkom en 'n lekker plaas atmosfeer kan geniet.

Hoe raak ek betrokke?

Die beplanningsproses is reeds aan die gang en navrae kan gestuur word na plaasfees@bergsigdv.co.za of kontak Ilse Fritz by 082 376 3236

2016 Stalletjies

Die aansoeke vir die 2016 Durbanville Plaasfees stalletjies is nou oop. Vir enige verdere navrae kontak plaasfees@bergsigdv.co.za.