Kontak Ons

Aanwysings na Diemersdal

Diemersdal is geleë buite Durbanville op die Philadelphia pad, Adderley straat (M58). 1,5 km vanaf die D’Urbanvale afdraai op die linkerkant. Koördinate: S33º48’04.35″ E18°38’24.69″
Map

2019 Stalletjies

Die aansoeke vir die 2019 Durbanville Plaasfees stalletjies is nog nie oop nie.

Kontak Vorm

Hierdie jaar beloop toegang R60 vir volwassenes en R20 vir kinders. Kaartjies sal by die hekke te koop wees, maar om lang rye te voorkom is dit beter om deur Computicket vooraf te bespreek.

Naam (verpligtend)

E-pos (verpligtend)

Onderwerp

Kommentaar

captcha