Plaasfees 2009

Die Durbanville Plaasfees word elke jaar moontlik gemaak deur gemeente betrokkenheid en lok besoekers van naby en ver.