Plaasfees 2014

Die 2014 Durbanville Plaasfees was ‘n reuse sukses. Baie dankie aan almal wat die dag ekstra spesiaal gemaak het. Hier is ‘n paar foto hoogtepunte van die fees.