durbanvilleplaasfees-04-01
Daar is baie kindervermaak beplan vir die dag. Bring die hele gesin en kom deel in die pret. Kies tussen enige van die volgende aktiwiteite of neem deel aan almal.

Kinder Aktiwiteite

Tjiff & Tjaff, Reksprong, Trekkers, Plaasdiere, Hoender ‘grooming’, Skaapskeer,  Gesigverf, Trapkarre, Springkastele, Tombola tafel, Perdjies, Wild Wheels, Kerse maak, Paintball, ‘big wheel’, swaaie, rondomtalie, ‘dizzy barrels ride’, Rondomtalies