durbanvilleplaasfees-04-01
Kom hou jou fynproewer en vermeng die lekker plaas smake met gesinspret.

Tipiese Kos

Afval, skaapkoppe, skaapstertjies, watterblommetjie potte, Skilpadjies, roosterkoek, jaffels, pannekoek, basaarpoeding, gebak tafel met verskeie soorte brode, beskuit, ingemaakte produkte, konfyt, souse

Brode

Roosterkoek, Gesondheid / Saad, Bruin en Wit, Piesang, Dadel, Tee, Outydse suurdeeg, Ciabatta, Rog

Vleis

Afval, Potjiekos, Gebraaide skaapkop, skaapstertjies, watterblommetjie potte, Skilpadjies

Poeding

Soveel soorte te veel om op te noem.

Pannekoek

Duisende

Tuisgemaakte Lekkers

Fudge, Klapperys, Brownies, Toffieappels

Ingelegde souse

Blatjang, Pastasous, Suurlemoenstroop, Mosterd… Ingelegde vrugte & groente asook konfyt