durbanvilleplaasfees-04-01

Plaasfees 2012

Net ‘n hanetreetjie buite die stad kan jy soos ‘n befaamde fynproewer pannekoek, poeding en potjiekos proe en by die stalletjies enigiets van juwele, konfyt en nog baie meer koop.